Bybel – Die Skoolhoof, mnr Tommie van Primêre Skool Naudeville het die leerders ‘n “challenge” tydens saalperiode gegee. Die leerders moes al die boeke in die Bybel uit hulle koppe gaan leer het.
Avelino Jose, ‘n graad 7 leerders het die “challenge” tydens die saalperiode aanvaar. Avelino het in ‘n japtrap al die boeke van die nuwe en ou Testament opgesê.
Baie mooi, Avelino!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto Voorsien