Hokkie – PrimĂªre Skool Jordania in Bethlehem is baie trots op hulle o/12 en o/13 hokkie spelers.
‘n Hele aantal seuns en dogters is gekies in verskeie spanne om Oos Vrystaat te verteenwoordig.
Die volgende leerders is in die spanne opgeneem:
Dogters: o/12A
- Mieke le Roux
- Suné Spershott.
Dogters: o/13A
- Okuhle Zulu
- Lizma Wandrag
- Nichelle Delport
Seuns: o/13A
- Hanco Steyn &
- Malcolm Tsibelao
Seuns o/13B
- Juan Du Toit
- Daniël de Beer,
- Ifeani Okafur
- Mehan Strydom
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien