Dance – Leerders van PrimĂªre Skool Jordania in Bethlehem het deelgeneem aan die Free State Dance Awards. Hulle het op 14 Mei aan die kompetisie deelgeneem. Hulle het baie goed in hul onderskeie items gevaar.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien.