Hokkie – Leerders van die Primêre Skool Truida Kestell se o/13A hokkiespeler seuns is gekies vir die 0/13A Oos Vrystaat spanne.
Die spelers wat gekies is is:
- Kai de Klerk
- Owen Pelser
- HJ Eksteen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien