)

Toneelkompetisie Artscape Teater – Hoërskool Die Wilgers

Toneelkompetisie Artscape Teater. Leerders van Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, het die geleentheid gekry om hul talente te ontwikkel tydens die Nasionale Toneelkompetisie by die Artscape Teater in Kaapstad.

Na ‘n dag van hard werk op die verhoog is die Top 32-finaliste aangekondig. Jaco Koster (graad 10) het vanjaar vir die eerste keer in die senior kategorie deelgeneem. Hy het ongelukkig nie deurgedring nie. Dani Heymann (graad 11) en Ewan van Zyl (graad 11) is deel van die Top 32-finaliste! Hulle sal weer in aksie wees op die verhoog. Die Wilgies hou styf duimvas vir julle!

Die Wilgies bedank Lara Lourens van PALI Youth Theatre & TV wat saam met hulle in die Kaap is. PALI – Performing Arts Lifestyle Institute is nou betrokke by die Wilgies se ontwikkeling in die film-, drama- en televisiebedryf.

Dani Heymann, Jaco Koster en Ewan van Zyl

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal