Choral Celebration Network Foundation. Hoërskool Durbanville Koor het Saterdagaand in die Kaapstad Stadsaal by die Choral Celebration Network Foundation opgetree.
Dit was ‘n ongelooflike ervaring en die eerste keer wat die koor in die stadsaal kon sing. Die mooiste lied van die aand was Twee Gebede:
- Seën ons Here God, seën Afrika.
- Laat haar mag tot in die hemel reik.
- Hoor ons as ons U om vrede vra
- .Seën ons in Afrika – kinders van Afrika.
- Nkosi Sikelel’ iAfrika!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za