)

Vrystaat Dans – Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat Dans. Srie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 13 Mei deelgeneem aan Vrystaat Dans by die Oppenheimer Theatre in Welkom. Ané van Zyl, Jana Grobbelaar en Nia-Mckay Helm het bewys waartoe hulle in staat is en het uitsonderlike presatasies behaal.

Ané van Zyl: Goud vir Tap; Goud vir Musical theater en Brons vir Modern.

Jana Grobbelaar: Brons vir Ballet; Silwer vir Tap en Goud vir Musical theater.

Nia-Mckay Helm: Goud vir Hip Hop en Silwer vir Musical theatre

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal