)
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Cloete Jansen v. Vuuren

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Cloete Jansen van Vuuren. Cloete is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se 1ste seuns…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Keer terug na twee jaar

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Daar baie heers groot opwinding oor vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Hierdie toernooi maak ‘n terugkeer na twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19 pandemie.…

Gholftoer – Hoërskool Fichardtpark sluit gholftoer af

Gholftoer. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se gholfspelers het hul gholftoer by Sandy Lane, ‘n baie mooi baan langs die Hartbeespoortdam afgesluit. Die manne het die toer baie geniet. Die beste…

Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS verteenwoordig by SASHOC

Noord-Vrystaat Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/18 hokkiespelers verteenwoordig Noord-Vrystaat hokkie by SASHOC se interprovinsiale hokkietoernooi in Stellenbosch. Seuns: Hloni Mokoena, Dawid Terblanche, Dudu Miya, Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS verteenwoordig…

Griffons Rugby – Matthys Nel Speler van die Wedstryd

Griffons Rugby. Hartlik geluk Matthys Nel van Hoërskool Bultfontein. Hy is aangewys as die speler van die wedstryd. Hierdie skitterende prestasie is behaal vir die Griffons onder 18 Plattelandspan teen…

Craven Week Rugby – Derick Greyling ‘Man of the Match’

Craven Week Rugby. Derick Greyling van Hoërskool Bultfontein wat aangewys is as die speler van die wedstryd vir die Griffons O.13 Cravenweekspan 2022 teen die Grens Plattelandspan. Welgedaan Derick. Meer…

Oranje Meisieskool – Tweede kwartaal gelaai met prsetasies

Oranje Meisieskool. Wat ‘n kwartaal! Kwartaal 2 van 2022 was ’n besonderse een vir Oranje Meisieskool op vele terreine. Oranje is nederig, dankbaar en baie geseënd. Van die hoogtepunte (in…

Grant Khomo Rugby – Welkom Gymnasium boys in team

Grant Khomo Rugby. Seven boys from Welkom Gymnasium have been chosen for the U16 Grant Khomo Rugby team. Hloni Mokotjo, Lerato Rammile, Relebohile Sello, Rylen Kirsten, Royden Madatt, Kananelo Tutubala,…

OVS Agri Barbarianspan – Hoërskool Witteberg spelers in span

OVS Agri Barbarianspan. Hoërskool Witteberg het nege rugbyspelers wat ingesluit is in die OVS Agri Barnarianspan: Nico van Rensburg (kaptein), Christiaan Schoonraad, Jacques du Preez, AJ Nel, Gerhard Stone, CF…

Leer kinders oor geldsake – Hoe leer ek my kind van geld?

Leer kinders oor geldsake. Hoe leer ek my kind van geld? Dis ‘n vraag wat ek baie hoor. Van ouers, oupas en oumas. Dis moeilik om klinkklare antwoorde te bied…

Gekies Vir Die Kollig – Lucy Groenewald from Eunice chosen

Gekies Vir Die Kollig. Lucy Groenewald, Gr 10 from Eunice High School Bloemfontein, had the amazing opportunity of being chosen for Gekies Vir Die Kollig! She was so privileged and…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Jadon Roodt

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, geselsSchools That Rock vandag met Jadon Roodt. Jadon is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se 1ste rugbyspan. Hy druk…

Witteberg Personeel – Hoërskool Witteberg groet Mev Stefanie Meyer

Witteberg Personeel. Soos wat onderwysseisoene verander, het die tyd vir Witteberg personeel ook aangebreek om een van hul unieke personeellede te groet. Mev. Stefanie Meyer tree vandag as opvoeder verbonde…

Vrystaat Rugby – Grey Kollege spelers in verskeie spanne opgeneem

Vrystaat Rugby. Verskeie rugbyspelers en personeel gaan Grey Kollege van Bloemfontein verteenwoordig in die verskeie Vrystaat Rugby spanne tydens die vakansie. Grey Kollege het ‘n spesiale boodskap vanaf die afrigters:…

Grey College Cricket Institute – Consistently striving to be leaders in sport

Grey College Cricket Institute. Grey College is consistently striving to be the leaders in sport. With the completion of the new Grey College Cricket Institute (GCCI) we have again set…

Speeltoneel – Carlem Germishuizen neem drama kursus

Speeltoneel. Carlem Germishuizen, ‘n graad 11-leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, wat drama as vak neem, het dít so baie geniet dat sy haar vir ‘n 12 maande lange kursus ingeskryf…

Six Nations Summer Series – Juann Else and Merwe Olivier included

Six Nations Summer Series. Juann Else (Old Grey 2021 and 1st Team) and Merwe Olivier (Old Grey 2021 and 1st Team) are part of the Junior Springbok squad for the…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Leane Potgieter

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Leane Potgieter. Leane is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…

Skole Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville spelers in spanne

Skole Griffons Rugby. Drie rugbyspelers va Primêre Skool Naudeville in Welkom, is ingesluit in die verskeie O.12 Griffons spanne. Aiden Schoeman is ingesluit in die Griffons 0/12A span. Divan Booyens…

Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville seuns in span

Griffons Rugby. Drie rugby seuns van Primêre Skool Naudeville van Welkom, is in die verskeie O.13 Griffons spanne ingesluit. Pedri Wilken en Bul Rademeyer (XV – Tal)  Rikus van Sandwyk…

Vrystaat Netbal – “Doel”gerigte Netbal by Hoërskool Jim Fouché 

Vrystaat Netbal. Die o/16 A netbalspan van Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein,is Vrydag, 17 Junie, aangewys as o/16 Vrystaat Netbal kampioene toe hulle in die finaal geseëvier het. Jim Fouché…

Netbal – EHS neem deel aan Mpumalanga-kampioenskappe

Netbal – Hoërskool Ermelo se netbalspanne het deelgeneem aan die Mpumalanga kampioenskappe. Op Vrydag, 10 Junie en Saterdag, 11 Junie het Hoërskool Ermelo se 0/14A-, 0/16A- en Eerstespan aan die…

National Olympiad – Hoërskool Ermelo at De Beers English Olympiad

National Olympiad – Hoërskool Ermelo participated in the annual De Beers English National Opympiad. Eight of Hoërskool Ermelo’s learners participated in the national annual De Beers English Olympiad. They obtaied…

Netbal Nasionale Kampioenskappe – Oranje maak geskiedenis

Netbal Nasionale Kampioenskappe. Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, se vyf A-netbalspanne het geskiedenis gemaak. Hierdie vyf spanne het vir die eerste keer almal in die top-2 in die Vrystaat…

Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Sentraal leerders in verskeie spanne

Vrystaat Skole Rugby. Dertien rugbyspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die onderskeie Vrystaatspanne gekies. Cravenweekspan: Jermairon Ruiters Vrystaat Arende-span: HJ Human, Christiaan Barnard, Marno Victor, Rikus Louw, Gerhard…

Skole SA Netbalkampioenskappe – Primêre Skool Jordania skitter

Skole SA Netbalkampioenskappe. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Netbalspanne, meer spesifiek die o/13A span, het tweede in die Vrystaat geëindig. Hierdie span van Jorries gaan in Augustus aan die…

Griffons Rugby Team – Welkom Gymnasium boys in U.18 Griffons Team

Griffons Rugby Team. Nine Gimmie boys have been chosen for the U/18 Griffons team, competing in the Cravenweek in Durban. The boys are Nkululeko Tshabalala, Julian Samuels, Dante Smith, Hlalefang…

Jorrie Ligawenners – Primêre Skool Jordania Rugby/ Netbal Ligawenners

Jorrie Ligawenners. Primêre Skool Jordania se O.13A rugbyspan is aangewys as die liga wenners. Verder het die Jorries 7 uit 12 Netbal Ligas gewen. Baie geluk aan hierdie manne en…

Bees Waardeketting – Reitz Landbou Akademie leerders kry blootstelling

Bees Waardeketting. Sernick het Amerikaanse besoekers onthaal om inligting te deel oor die Sernick bees waardeketting en ontwikkelende boer inisiatiewe. Twee van Hoërskool Reitz se leerders het die dag bygewoon…

Free State Rugby teams – St Andrew’s boys selected

Free State Rugby teams. St Andrew’s School, Bloemfontein is very proud to announce that four boys have been chosen to various Free State Rugby teams for the 2022 season. This…

Koor – Puik prestasie vir Sing in Harmonie

Koor – Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, in Welkom is gekies saam in die Sing Harmonie koor te sing. Margo Gouws (11 jaar) en Sophia Ross (7 jaar) het…

SANESA Skou -Primêre Skool Naudeville ruiters skitter

SANESA Skou. Vier perde ruiters van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Junie aan die SANESA skou deelgeneem. Karlien van Jaarsveld, Margo Gouws, Mia Best en Ava Adendorff het…

Netbalspeler na Witteberg – Alicia Puren sluit by Hoërskool Witteberg aan

Netbalspeler na Witteberg. Hoërskool Witteberg in Bethlehem het aangekondig dat Mej. Alicia Puren, bekende netbalspeler by Witteberg aansluit. Sy is van Kingsway Hoërskool, en sal eersdaags as onderwyser by Witteberg…

ATKV Redenaarskompetisie – Primêre Meisieskool Oranje presteer

ATKV Redenaarskompetisie. Die ATKV-redenaarskompetisie halfeindronde het op 21 Mei te Hoërskool Trio in Kroonstad, plaasgevind. Oranje se eende was voor in die koor en spog met fantastiese uitslae. Die volgende…

Redenaars – Sprekers van Truida Kestell eindig onder Top 10

Redenaars – Sprekers van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Die volgende sprekers het onder die TOP 10 van hulle onderskeie kategorieë in…

Raceway Micro Midgets – Leerders van Primêre Skool Naudeville presteer

Raceway Micro Midgets Eduan Goss (11 jaar) en Dejan Booyens (13 jaar) van Laerskool Naudeville in Welkom het aan die Radeway Micro Midgets deelgeneem. Dit is gehou op 28 Mei…

Rugby/Netbal Liga – Laerskool Truida Kestell ligawenners

Rugby/Netbal Liga. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se O.9 rugbyspan, O.11 rugbyspan, O.12A netbalspan, O.10A netbalspan en hul O.10B netbalspan is gekroon as die verskillende ligawenners. 0/9 Rugbyspan: Stefflo du…

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kate-Lynne Grobbelaar

Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kate-Lynne Grobbelaar. Kate-Lynne is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se 1ste netbalspan. Kate-Lynne…

Maths -Truida Kestell Learners participated in Mental Maths

Maths – Primary Truida Kestell from Bethlehem learners participated in Mental Maths. Bethlehem hosted the Mental Maths. The results were as follows: David Sheperd, Olerato Motholo and 1ste place David…

Swemmers – Bethseals neem deel aan die Biathlé SA’s

Swemmers – Swemmers van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het deelgeneem aan die Biathlé SA’s. Ses Bethseals swemmers van Truida Kestell het by Somerset College in die Kaap deelgeneem.…

Gholf – Ruben Field behaal tweede plek in Junior Afdeling

Gholf – Ruben Field van Primêre Skool Naudeville in Welkom behaal tweede plek. Ruben het op 28 en 29 Mei aan die Club Champs gholf deelgeneem. Hy het 181 houe…

Casey-Jean Botha – Hoërskool Witteberg verwelkom onderwyser

Casey-Jean Botha. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is dankbaar om te kan aankondig dat Mej. Casey-Jean Botha, vanaf new Horizon College, eersdaags as onderwyser by die skool aansluit. Casey-Jean beskik oor ‘n…

Redenaars – Interskole Redenaarsliga

Redenaars – Twee sprekers van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem het deelgeneem aan die Interskole Redenaarsliga. Nelisa-May Doman, Graad 6 en Andries van der Walt, Graad 1 het deurgedring…

Elements of Dance SA – Primêre Skool Naudeville skitter

Elements of Dance SA. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique Joubert, Chelsea Joubert en Anandi Jacobs het skitterend presteer tydens die Elements of Dance SA kompetisie. Hulle…

Redenaars – Hoërskool Witteberg leerders skitter

Redenaars – Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het deelgeneem aan die ATKV Vrystaat Semifinaal redenaars. Twintig redenaars eindig onder die toptien sprekers. Ses redenaars het deurgedring na die landsfinaal…

Onderwyser – Makker oppad na aftrede!

Onderwyser – Mnr Andre Pottas, onderwyser, departementshoof en kollega van Hoërskool Witteberg, in Bethlehem is oppad na aftrede! Aftree en Groet: Dit is altyd moeilik om verlief te neem van…

Suid-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Jim Fouché leerders in spanne

Suid-Vrystaat Hokkie. Twee-en-twintig leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Suid-Vrystaat Hokkie spanne. Onder 18 seuns Luhan van der Westhuizen, Hanroux Lessing Stephan Lagrange Cloete Janse…