Skole SA Netbalkampioenskappe. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Netbalspanne, meer spesifiek die o/13A span, het tweede in die Vrystaat geëindig. Hierdie span van Jorries gaan in Augustus aan die skole SA Netbalkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem!
Jorries se o/12A’s het vierde in die Vrystaat geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf