Gholftoer. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se gholfspelers het hul gholftoer by Sandy Lane, ‘n baie mooi baan langs die Hartbeespoortdam afgesluit. Die manne het die toer baie geniet.
- Die beste speler op die toer is Shaun Visagie
- Die tweede beste speler op toer is Gareth van der Berg
- Die derde beste spelers op toer was Juan Mostert en Ulrich Campher.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf