Griquas O/16 XV. Die Griquas O/16 XV span het die afgelope week teen Zimbabwe, Border CD en Namibiƫ te staan gekom.
Twee van hierdie wedstryde word vir die seuns beskou as toetswedstryde, omdat hulle teen ‘n ander land se span speel. Johan Louw van HoĆ«rskool Upingron het die no.20 trui op sy rug gedra, maar het 3 uit 3 westryde volhou. Sy konstante harde werk oor die afgelope drie wedstryde was beloon deur aangewys te word as die speler van die wedstryd tussen Griquas XV en NamibiĆ«.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf