)

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Keer terug na twee jaar

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Daar baie heers groot opwinding oor vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Hierdie toernooi maak ‘n terugkeer na twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19 pandemie.

Die sewende weergawe van hierdie gewilde hokkietoernooi, met Fairtree as titelborg, word van 5 tot 7 Augustus by Hoër Meisieskool Oranje se astro aangebied. Die twaalf deelnemende skole was die voorste twaalf van die nasionale ranglys op 31 Mei. Onder die 12 o.18A-spanne sal twee skole, Durban Girls’ College (Durban) en Beaulieu College (Midrand), hulle buiging in die toernooi maak.

Die 12 spanne wat in aksie sal wees:

  • Hoër Meisieskool Oranje (Bloemfontein)
  • Eunice High School (Bloemfontein)
  • Bethlehem Voortrekker Hoërskool (Bethlehem)
  • Rhenish Girls’ High (Stellenbosch)
  • Paarl Gimnasium (Paarl)
  • Collegiate Girls’ High (Port Elizabeth)
  • HS Menlopark (Pretoria)
  • St. Mary’s Waverley (Johannesburg)
  • Durban Girls’ College (Durban)
  • Herschel Girls’ High (Cape Town)
  • HS Pearson (Port Elizabeth)
  • Beaulieu College (Midrand)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal