)

All Ages Netbal – Hoërskool Durbanville leerders presteer

All Ages Netbal. Isabella Agenbach van Hoërskool Durbanville het die Wes-Kaap Cedars by die All Ages Netbal in Boksburg verteenwoordig.

Haar doelwerk het verseker dat haar span met die goue medalje vanaf die Nasionale Kampioenskappe terug gekeer het. Bella is die Doel van die 0/16A-span van Hoërskool Durbanville. Baie geluk ook aan die ander Durbie Netbalspelers en hul spanmaats wat die Wes-Kaap verteenwoordig het.

  • Kylie vd Bergh 0/14 Wes-Kaap Oaks eindig 2de en ontvang ‘n silwer medalje
  • Anika Loubser 0/14 Wes-Kaap Willows eindig 6de
  • Minieke Serfontein 0/15 Wes-Kaap Willows eindig 6de
  • Chris-Marie Marx 0/15 Ceders eindig 5de
  • Isabella Agenbach O/16 Wes-Kaap Cedars, wen toernooi en ontvang goud

Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za

http://www.durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal