Redenaars – Sprekers van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Die volgende sprekers het onder die TOP 10 van hulle onderskeie kategorieë in die Vrystaat geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien