Redenaars – Sprekers van Truida Kestell eindig onder Top 10
Redenaars – Sprekers van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Die volgende sprekers het onder die TOP 10 van hulle onderskeie kategorieë in…








