Griffons Rugby. Hartlik geluk Matthys Nel van Hoërskool Bultfontein. Hy is aangewys as die speler van die wedstryd. Hierdie skitterende prestasie is behaal vir die Griffons onder 18 Plattelandspan teen die Sedibengspan. Die Griffons het die wedstryd oortuigende gewen met 34 – 7.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf