Craven Week Rugby. Derick Greyling van Hoërskool Bultfontein wat aangewys is as die speler van die wedstryd vir die Griffons O.13 Cravenweekspan 2022 teen die Grens Plattelandspan.
Welgedaan Derick.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf