Skole Griffons Rugby. Drie rugbyspelers va Primêre Skool Naudeville in Welkom, is ingesluit in die verskeie O.12 Griffons spanne.
Aiden Schoeman is ingesluit in die Griffons 0/12A span.
Divan Booyens en Lorenzo Victor is ingesluit in die Griffons 0/12B span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf