Griffons Rugby. Drie rugby seuns van Primêre Skool Naudeville van Welkom, is in die verskeie O.13 Griffons spanne ingesluit.
- Pedri Wilken en Bul Rademeyer (XV – Tal)
- Rikus van Sandwyk (VKB)
- Vian Boardman (Cravenweek)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf