Koor – Twee leerders van PrimĂȘre Skool Naudeville, in Welkom is gekies saam in die Sing Harmonie koor te sing.
Margo Gouws (11 jaar) en Sophia Ross (7 jaar) het op 5 Junie in die Sing Harmonie koor gesing.
Dis ‘n puik prestasie om deel van die Sing Harmonie te wees.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien