• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Mon, Aug 15, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Latest News

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Christo Erasmus

Christo Erasmus

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Jun 14, 2022
in Latest News, Northern Cape, Northern Cape Schools, Northern Cape Sports, Other Provinces
0
0
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Christo Erasmus

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Christo Erasmus

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Christo Erasmus. Christo is die kaptein van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag die negende drie in ons reeks oor Rugby Kapteins van hoërskole in Suid-Afrika.

“My rugbyloopbaan het reeds vanaf pre-primêr af met Bulletjie rugby begin. Ek het ouer broers en het daarom maar grootgeword met rugby speel. Hulle het my geleer hoe om te speel.

READ ALSO

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Dis baie lank terug wat ek my eerste rugby wedstryd gespeel het, maar ek onthou ek was baie opgewonde!

ADVERTISEMENT

My raad aan beginners is, woon elke oefening by en moet nooit moed opgee nie. Almal presteer nie altyd op dieselfde tyd nie. Party spelers vind eers hul passie in die hoërskool.

Die posisie wat ek my lewe lank al speel is stut.

Hierdie jaar is my eerste jaar as kaptein. Verlede jaar was ek onder-kaptein. Volgens my is die grootste taak van die rugby kaptein om die span te lei deur sy voorbeeld. Verder moet hy ook die span motiveer. ’n Rugby kaptein is ook nie net ’n leier by die rugby nie, maar ook van die veld af. Hy moet sy span se respek verdien.

Kommunikasie is baie belangrik met die span om hulle te motiveer. Hulle moet ook nie te gou ’n oorwinning of nederlaag vier nie, want enigiets kan nog tot op die laaste minuut gebeur.

Ons span oefen drie keer per week. Indien ons omstandighede ons nie toelaat om te oefen nie, dan gaan gym ons. Volgens my is die kwaliteite waaroor ‘n goeie rugbyspeler moet beskik, definitief ’n aanvoeling en passie vir rugby. Self-dissipline is ook baie belangrik om jouself te kan beheer op die veld.

My sleutel tot sukses op die rugbyveld is passie en selfdissipline.

Wat my elke keer wanneer ek op die rugbyveld stap inspireer, is dat ek as kaptein my span wil lei om hul beste 70 minute vir die dag te gee sodat ons Hoërskool Adamantia se naam kan hoog hou.

My lekkerste wedstryd was die wedstryd vroeër die seisoen teen Hoërskool Christiana. Ons het vinnig punte op die bord gesit en toe die res van die wedstryd net goed verdedig om hul te keer om punte aan te teken. Die wedstryd wat ek nie wil onthou nie, is die wedstryd teen Hoërskool Warrenton. Ek het vroeg in die wedstryd ’n harde hou teen die kop gekry, maar het steeds aanhou speel. Na die tyd kon ek niks van die wedstryd onthou nie.

As rugby kaptein hanteer ek druk tydens wedstryde deur staat te maak op die span se dissipline om ons deur te dra.

Ek dink die beste besluit wat ek kon neem was om te begin rugby speel. Verder ook om elke keer wat ek eerder rugby gaan oefen het in plaas daarvan om te leer vir ’n toets.   

Wanneer ek ‘n moeilike wedstryd agter die rug het, soek ek dan vir seker raad en hulp by Meneer Hentus Jordaan, my afrigter.

My huidige top 5 prioriteite in die lewe:

  1. Om Matriek te slaag.
  2. Om hierdie rugby seisoen suksesvol af te handel.
  3. Om my VRL take uit te voer tot die beste van my vermoë.
  4. Om gekeur te word vir tersiêre studies vir 2023.
  5. Om my laaste paar maande van skool net ten volle te geniet.

My grootste rugbyheld is Steven Kitshoff.

Die doelwit wat ek graag hierdie jaar verwesenlik is om te mik om hierdie seisoen die rugby-liga te wen.

Die persoon wat my die meeste verras tydens wedstryde is Casnar May. Dit is sy eerste jaar wat hy vir die span gespeel het. Hy moes op die veld kom nadat iemand beseer was en hy het ’n goeie wedstryd gehad. Hy het ook vir die res van die seisoen in die span gebly en goed presteer. Die “nar” in ons span is                 Fabian George. Hy hou net nooit op praat nie!

My afrigter en spanmaats sal my beskryf as baie hardkoppig, maar gedetermineerd en ’n goeie leier.

Ek beoog wel om voort te gaan met rugby volgende jaar wanneer ek op universiteit is.

Ek dink die grootste uitdaging waarvoor sportlui vandag staan, is die situasie met toeskouers, ouers en selfs spelers wat die skeidsregters so aanrand. Dit is totaal onaanvaarvaar!

’n Mens moet maar net ’n balans hou tussen al die aktiwiteite soos met my rugby saam met sosiale en akademiese verantwoordelikhede. Beplanning is maar die sleutel tot sukses.

Wat my die meeste opgewonde in die lewe maak, is ons rugbytoer wat voorlê. Vandat ek o/19 begin speel het, kon ons nooit gaan toer nie as gevolg van Covid 19. Nou is ons gelukkig genoeg om dit in ons Matriekjaar te kan doen.

My grootste enkele hoogtepunt die afgelope vyf jaar was my verkiesing as Onder-Voorsitter van Addies se VRL.

Die professionele rugbyspeler saam met wie ek graag ‘n koppie koffie sal wil geniet, is Bakkies Botha.

Ek sal myself in een woord beskryf as lojaal.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.addies.co.za/

Foto verskaf

Tags: RugbySchoolsschools that rockSports

Related Posts

FS Rugby - St Andrew's School B-League Champions
Freestate

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Aug 14, 2022
Super 8 Tennis - Jordania algehele wenners met goud
Freestate

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Aug 13, 2022
Football - St Charles College represent at PMB Schools
Kwazulu Natal

Football – St Charles College represent at PMB Schools

Aug 13, 2022
Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
Freestate

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022
Noordvaal Hokkie Uitspele - Erries spanne vaar indrukwekkend
Latest News

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Aug 12, 2022
Ramme getoets - Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
Latest News

Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Aug 12, 2022
Next Post
Koor - Puik prestasie vir Sing in Harmonie

Koor - Puik prestasie vir Sing in Harmonie

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

FS Rugby - St Andrew's School B-League Champions

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Aug 14, 2022
Super 8 Tennis - Jordania algehele wenners met goud

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Aug 13, 2022
Football - St Charles College represent at PMB Schools

Football – St Charles College represent at PMB Schools

Aug 13, 2022
Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions
  • Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud
  • Football – St Charles College represent at PMB Schools
  • Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
  • Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.