)

ATKV Redenaarskompetisie – Primêre Meisieskool Oranje presteer

ATKV Redenaarskompetisie. Die ATKV-redenaarskompetisie halfeindronde het op 21 Mei te Hoërskool Trio in Kroonstad, plaasgevind.

Oranje se eende was voor in die koor en spog met fantastiese uitslae. Die volgende babbelkwakkies is onder die Vrystaat se top 10 ATKV Redenaars:

Graad 6-7
  • Danaé du Plessis – 2de plek. Danaé dring ook deur na die Nasionale finaal op 16 Augustus te ATKV-Buffelspoort.
  • Ellé Cloete – 3de plek
Graad 4-5
  • Mia Jacobs – 5de plek
  • Lika Claassens – 6de plek
Graad 1-3
  • Hanli Snyman – 6de plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal