Raceway Micro Midgets Eduan Goss (11 jaar) en Dejan Booyens (13 jaar) van Laerskool Naudeville in Welkom het aan die Radeway Micro Midgets deelgeneem. Dit is gehou op 28 Mei in Kroonstad.
Eduan Goss het ‘n eerste plek 1ste plek behaal en Dejan Booyens die tweede plek.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien