Speeltoneel. Carlem Germishuizen, ‘n graad 11-leerder van Bethlehem Voortrekker HoĂ«rskool, wat drama as vak neem, het dĂt so baie geniet dat sy haar vir ‘n 12 maande lange kursus ingeskryf het en dit suksesvol voltooi het.
Carlem het vir 12 maande ‘n dramakursus, Speeltoneel, gevolg onder leiding van vele bekendes soos DesirĂ© Gardener. Tydens hierdie twaalf maande moes sy verskeie modules en take afhandel. Sy het dit suksesvol voltooi en het ‘n beter idee van wat ‘n lewe in die vermaakbedryf behels.
Voortrekker is baie trots op Carlem, omdat sy dié kans gewaag het en dit boonop gebruik in die drama-klas!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








