Redenaars – Twee sprekers van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem het deelgeneem aan die Interskole Redenaarsliga.
Nelisa-May Doman, Graad 6 en Andries van der Walt, Graad 1 het deurgedring na die redenaarsliga se finaal.
Dit sal plaasvind vanaf 16-18 September.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien