Hokkie – Bethlehem Voortrekker HoĂ«rskool spog met spelers wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat oefengroep. Die spelers is ingesluit in die hokkie oefengroepe vir Noord-Vrystaat.
Spelers wat vir die o/14 dogters hokkie se span gekies is, is: Mia Coetzee (o/14A), Zanicka Maree (o/14A), Charné Spalding (o/14A), Jamie Rayner (o/14A), Lanelle van Reenen (o/14B), Suzaan Meintjies (reserwe) en Kelly Visagie (o/14A)
Die o/14 seuns wat gekies is vir die hokkie oefengroep is: Manie Botha, Amo Mokoena en Samgelo Nhlapo.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf