)

AHMP Netbal toernooi – Hoërskool Jim Fouché presteer

AHMP Netbal toernooi. Vyf netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens die Maart-April skoolvakansie deelgeneem aan die AHMP-netbal toernooi in Pretoria. JF se netbalmeisies het teruggekom met waardevolle ervaring en kennis. Al de prestasies van dié spanne spreek vanself:

  • Die o/17-span behaal algeheel 2de plek in die toernooi.
  • o/16-span behaal algeheel 3de plek in die toernooi.
  • Elri Pieters (o /15) word aangewys as doel van die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal