• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Thu, Jul 7, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Other Provinces Freestate

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Louis Cronje

Louis Cronje

schoolsthatrock by schoolsthatrock
May 17, 2022
in Freestate, Freestate Schools, Freestate Sports, Latest News, Other Provinces
34
0
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Louis Cronje

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Louis Cronje

8
SHARES
622
VIEWS
Share on FacebookShare on TwitterShare on Whatsapp

Hokkie kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Louis Cronje. Louis is die kaptein van Hoërskool Trio, Kroonstad, se 1ste seuns hokkiespan. Hy teken vandag die een-en-twintigste doel aan in ons reeks oor Hokkie Kapteins van hoërskole in Suid-Afrika.

“Ek het op die ouderdom van 9 begin om hokkie te speel. My talent as ‘n linkerhand hokkiespeler het my verlief gekry op die sport. Nadat die afrigter by die skool my ook aangemoedig het om aan te hou, het ek besluit om hokkie ernstig te vat.

READ ALSO

Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa

My gunsteling professionele hokkiespeler is Cristpher Rühr. Hy is ‘n Duitser en speel vir Rot-Weiss Köln sowel as vir die Duitse nasionale span. Sy spel is baie in ooreenstemming met myne. Op die oomblik speel ek ‘Centre Midfielder’. In die verlede het ek ook al regter ‘Wing ‘en regter ‘link’ gespeel.

ADVERTISEMENT

Ek is vir die eerste keer as kaptein verkies in 2018 toe ek in gr 7 (13 jaar) was. Op daardie stadium het ek het vir die 1ste span van die laerskool gespeel. Volgens my is die grootste taak van ‘n hokkie kaptein om saam in die storm die boot regop te hou. Hy is daar vir ondersteuning, met sagte en net die regte woorde om die span se groei en prestasie te bevorder. Die kaptein handaaf orde en maak seker dat almal in die span dieselfde einddoel en visie het.

Ons span oefen drie keer per week. Ek het nie my eie oefen-program nie, maar ek oefen gereeld oor naweke en af-dae.

Ek dink ‘n hokkie kaptein moet oor die bekwaamhede beskik om onder druk vinnig te kan dink. Hy moet saam met sy span kan werk en funksioneer. Hy moet ook oor uithouvermoë beskik.

Sleutel tot sukses

My sleutel tot sukses op die hokkieveld, is om jou ‘game’ te speel. Fokus op die ‘basics‘. Alhoewel ek goed kan ‘dribbel’, maak ek die besluit om dit eenvoudig en effektief te hou. Wees aggresief maar respekvol.

Dit wat my inspireer elke keer wanneer ek op die hokkieveld stap vir ‘n wedstryd, is die mense langs die veld. Ek probeer nie om mense te bevredig nie, maar omdat ek ‘n unieke speler is wat lings-om hokkie speel, dryf dit my voort om al die mense wat vir my frons en dink ek’s anders, te wys ek is nie pateties nie.

My lekkerste wedstryd was in 2017 met die Rising Star toernooi in Bloemfontein. Dit is een van die wedstryde wat konstant in my gedagtes opkom. Die rede is: op daai ouderdom het ons as jong kinders, die bal gevat en gepeel. Geen politiek of drama nie. Ek onthou my vriende wat saam met my was en hoe ons die een wedstryd so lekker saam gespeel het. Elke keer wanneer ek op die baan is, soek ek weer daardie konneksie en ‘paasse’ wat ons gemaak het. Die houding wat ons gehad het in die wedstryd was nie net om te wen en te wys nie. Ons het gespeel omdat ons dit geniet het.

Teleurstellende wedstryd

‘n Wedstryd wat ek nie wil onthou nie, was Augustus 2021, teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Dit was een van die slegte wedstryde wat ek gespeel het.
Die les wat ek geleer het is dat, op hierdie vlak, die meeste spanne dieselfde is. Die wen hang af van die spelers se koppe. Jou eie kop en die span s’n. Dis nodig om rustig te wees voor die wedstryd, maar jy moet jouself oefen om in jou kop reg te wees vir die wedstryd. Selfs ook as dit nie reg is nie en jy sukkel, moet jy in die wedstryd jouself kan regruk en beter hokkie speel.

Hantering van druk

As hokkie kaptein hanteer ek druk tydens wedstryde sleg. Wat vir my werk, is om met die span te praat tydens die wedstryd. Ek motiveer hulle en herinner hulle om te fokus. Ek probeer ook self dan my kop vinnig uitsorteer om lekker verder te speel. Voor wedstryde sal ek op my foon wees en my aandag op ‘n speletjie of iets anders hou.

As hokkie kaptein motiveer ek my span sodat hulle lekker speel. Nie almal het jou idee of visie nie. Daarom moet ek vind wat hulle geniet op die baan en hulle daardeur motiveer. Die beste motivering is as jy nie ophou nie, voor vat en rustig met hulle werk en praat op die veld.

My huidige top 5 prioriteite in die lewe is: Christenskap, akademiese prestasies, leer om ‘n hokkie skeidsregter te word, ek wil my seilboot-vaardighede bemeester en boeke lees om kennis in te samel.

My raad aan beginners is om nie ‘n houding te kry nie. Tyd maak jou ook ‘n goeie speler.

Nabootsing

Ja ek kyk gereeld na hokkiewedstryde op TV. Dis die beste plek om te leer. Dit is goed om self na beter wedstryde te kyk en te sien wat mense doen en dit dan te vat en gaan toepas in jou eie spel.

Ek het nog nooit probeer om ‘n professionele speler na te boots nie. Ek voel as jy ander naboots, jou hoogste siening of opinie van jouself net so hoog kan wees soos daardie persoon. Sodoende neem jy langer om te groei.

My persoonlike doewitte wat ek wil bereik is om meer te leer van God. Geestelike groei. Sport-gewys is een van my doelwitte om landwyd bekend te wees as die linkerhand hokkiepspeler. My doelwit is om ‘n afrigter vir ‘n span te word.

Ek hanteer my verantwoordelikhede by hokkie saam met sosiale en akademiese verantwoordelikhede deur te probeer om ‘n dagboek te maak van my verskillende take en sluitingsdatums vir goed. Verder maak ek ook seker ek doen wat belangrik is eerste. Nie te veel georden nie, maar ek maak seker ek is bewus van alles wat ek moet doen.

Ja, ek beplan om met hokkie voort te gaan na skool. Ek wil graag afrigting doen.

Hoogtepunt

My grootste enkele hoogtepunt die afgelope vyf jaar was toe ek as hoofseun gekies is in 2018.

Ander belangstellings buiten hokkie, is muurbal. Dit is my tweede sport en ek hou baie daarvan. Ek het onlangs begin met ‘event planning’ en hoop om ‘n sukses daarvan te maak. Ek hou daarvan om te lees – veral avontuur en kennis.

My afrigter en spanmaats sal my beskryf as ‘n staatmaker en streng.

Bekwaamhede waaroor ek as goeie hokkie kaptein beskik, is dat ek ‘n leier-persoonlikheid het. My fisieke toestand is baie goed en my balvaardighede is ook baie goed.

Ja, ek het al voorstelle gemaak wat gewerk het. Ek het voorgestel om ‘n ‘defense’ spel toe te pas en dit het gely tot die wen van die toernooi.

Rolmodel

Nee, ek het geen rolmodelle in sport nie. Jy moet uit jou omstandighede maak wat jy kan, en nie na ander kyk nie.

Wat my die meeste opgewonde in die lewe maak is as ‘n doel bo die mate van ander mense bereik word en werk wat afgehandel word.

Ek sal graag wil koffie drink saam met Jamie Dwyer of Maddie Hinch.

As ek myself in een woord moet beskryf, sal dit wees: wenner.“

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

Tags: HockeySchoolsschools that rockSports

Related Posts

Arende Rugby - Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan
Freestate

Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

Jul 6, 2022
SA Indoor Cricket - Jandré Fourie selected to represent South Africa
Kwazulu Natal

SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa

Jul 6, 2022
Curro Cup Soccer Tournament - Huge sports stars attracted
Gauteng

Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted

Jul 6, 2022
Luiperds Platteland Rugby - Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span
Latest News

Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span

Jul 5, 2022
Miss Teen World 2022 - Yulienke Jacobs skitter met tweede plek
Freestate

Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA

Jul 5, 2022
Curro Waterfall - First ever matric dance held
Gauteng

Curro Waterfall – First ever matric dance held

Jul 5, 2022
Next Post
Vrystaat Netbal - Ses leerders van Primêre Skool Jordania in span

Vrystaat Netbal - Ses leerders van Primêre Skool Jordania in span

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Arende Rugby - Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan

Jul 6, 2022
SA Indoor Cricket - Jandré Fourie selected to represent South Africa

SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa

Jul 6, 2022
Curro Cup Soccer Tournament - Huge sports stars attracted

Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted

Jul 6, 2022
Luiperds Platteland Rugby - Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span

Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span

Jul 5, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan
  • SA Indoor Cricket – Jandré Fourie selected to represent South Africa
  • Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted
  • Luiperds Platteland Rugby – Hoërskool Vryburg leerders in O.19 span
  • Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.