Vrystaat Netbal. Ses netbalspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is die afgelope naweek tot die Vrystaat Netbalspanne verkies. Die Vrystaat -netbalproewe het in Sasolburg plaasgevind.
O.12 – Judie Uys, Bongiwe Sigasa en Sonelle Jonker
O.13 – Mia Daacke, Carli Uÿs en Kara du Toit
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf