Oppi Tong Af Redenaars. ‘n Aantal leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tussen 20-25 April aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Die leerders het die volgende prestasies behaal:
- Jana Grobbelaar (gr 9): A++ vir Engels en A+ vir Afrikaans
- Carl du Randt (gr 8): A+ vir Afrikaans
- Susan Bender (gr 10): A++ vir Afrikaans
- Liam-Loyd Doman (gr 9) : A+ vir Engels
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf