Griffons rugbyspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op hul twaalf o.16 rugbyspelers wat vir die onderskeie Griffons rugbyspanne verkies is.
O.16A Griffons Rugbyspan:
- Kaneng Kenneth
- Frederik Fourie
- Dawie Fourie
- James Schnetler
- Luttig Roux
- Craig Mann
O.16B Griffons Rugbyspan:
- Karabelo Chaka
- Jayden De Jesus
- AJ Ferreira
- Josh Bezuidenhout
- Kamohelo Moses
- Arnold Ras
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf