Voortrekker fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het verlede naweek deelgeneem aan die Rof en Stof resies in Fauresmith.
Die volgende uitslae is deur Voortrekker fietsry behaal:
- Hendre Bester behaal algeheel 5de plek in sy ouderdomsgroep
- Christiaan de Wet behaal algeheel 6de plek in dieselfde ouderdomsgroep
- Enrico Kennedy kon ongelukkig nie klaarmaak nie aas gevolg van ‘n gekraakte wielrand wat hom gehinder het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf