)

Uitruil program – BVHS leerder oppad na Duitsland

Uitruil program – Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Ebet Bester is gekeur as uitruilstudent. Die keuring van die aansoeke vir die 2022 Junie/Julieprogram na Duitsland is afgehandel. Die eer het Ebet Bester te beurt geval toe sy vir die uitruil program gekies is. Sy is gekeur om aan die FSA Jeuguitruil deel te neem en is oppad Duitsland toe! 

Haar deelname aan die FSA program sal verseker haar toekoms positief beïnvloed.

Wir sind stolz auf dich!

Trekkertrots!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal