Hoërskool Jim Fouché. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens ‘n glansgeleentheid hul Mnr en Mej JF verkies. Die tema vir die aand was Bella notte in Italia.
Baie geluk aan Liam Thompson en Sidney Oosthuizen wat verkies is as Mnr en Mej JF 2022. Die eerste prins en prinses is Stephan Lagrange en Danelle Aggenbacht en die tweede prins en prinses is Devan Potgieter en Larindi Crafford.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf