Wildeklawer. Tydens die Wildeklawer Sportbyeenkoms het Hoërskool Sentraal se O.19 Netbalspan die volgende uitslae behaal:
Hoërskool Sentraal vs
- Paarl Girls High: verloor 19 – 29
- Affies: verloor 22 – 24
- Rustenburg: verloor 21 – 22
- Menlopark: wen 22 – 21
- Stellenberg: wen 29 -12
- Diamantveld: wen 32 – 12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf