)

Kearsney Tennistoernooi – PRG 1ste span behou onoorwonne status

Kearsney Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 1ste Tennisspan het hul onoorwonne status by die Kearsney Tennistoernooi behou. Die span het die toernooi vir die tweede agtereenvolgende jaar gewen!

Paul Roos het gewen teen die baie sterk span van Westville met 5 – 2 in die finaal.

Die PRG-span het weggestap met die volgende toekennings:

  • Johan van Wijk beste nr 22.
  • Willem de Waal beste nr 33.
  • Leonardo Sola beste 44.
  • Echard de Kock, beste nr 55.
  • Sebastiano Sola beste nr 6.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal