Sentraal Hokkie Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se dogters hokkiespan is as die wenners aangewys van die Sentraal Hokkie Toernooi. JIm Fouché se seuns span het derde geëindig.
Ander prestasies wat JF behaal het:
- Stephan Lagrange van Jim Fouché is aangewys as die beste doelwagter van die toernooi.
- Die beste speelster va die toernooi is Ingrid Hepburn
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf