)

Wes-Kaap Biathle Kampioenskap – Hoërskool Durbanville presteer

Wes-Kaap Biathle Kampioenskap. Emihl Rossouw, Mila Aucamp en Christiaan Pienaar van Hoërskool Durbanville het goed presteer by die Wes-Kaap Biathle Kampioenskap.

Hulle het die volgende prestasies behaal:

  • Emihl Rossouw o19 1ste
  • Mila Aucamp o17 1ste
  • Christiaan Pienaar o15 3de

Hulle kwalifiseer nou vir die Wes-Kaap Biathlespan. Emihl, Mila en Christiaan neem op 28 Mei aan die SA Kampioenskappe in Somerset-Wes deel. Emihl en Mila is ook opgeneem in die Wes-Kaap Triathle span wat 29 Mei aan SA’s deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal