)

Matrieks 2021 uitslae – EHS 2021-matrieks blink uit met hermerk-uitslae

Matrieks 2021 uitslae. Gedurende April 2022 is die hermerk van die matrieks 2021 uitslae se eindeksamen bekendgemaak. Die Erries is besonder trots op die simbole wat EHS bygekry het, asook die individue wat uitsonderlik presteer het.  

Hoërskool Ermelo kry, na die hermerk, vyf A-simbole by wat die Erries ‘n totaal gee van 94 A-simbole. Die totaal vir die B-simbole is nou 115 en die C-simbole 135.

Margha Greyling behaal ‘n A-simbool vir Wiskunde. Sy spog nou met ses A-simbole en een B-simbool.

Jolindi Annandale spog, na dié hermerk, met vier onderskeidings: 82% vir Engels Eerste Addisionele Taal, 87% vir Lewensoriëntering, ‘n pragtige 93% vir Visuele Kuns en 82% vir Lewenswetenskappe.

Baie geluk aan elke leerder wie se uitslae verbeter het. EHS is dankbaar dat ons leerders geseënd is om te presteer tydens die hermerkgeleentheid.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal