)

JF/SPAR Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje O.16’s kraai koning

JF SPAR Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A-hokkiespan het Woensdag, 27 April, die JF/SPAR hokkie toernooi gewen. Hulle het in die proses 17 doele aangeteken en 0 afgestaan.

OMS het Eunice in die eindstryd met 2-0 geklop. Op pad na die kroon is oorwinnings ook oor Duineveld (4-0), Fichardtpark (6-0), Goudveld (3-0) en Witteberg (2-0) behaal. Oranje se o.16A’s is tweede op die jongste nasionale ranglys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal