Mnr en Mej Witteberg. Hoërskool Witteberg van Bethlehem, kon na twee jaar, weer hul Mnr en Mej Witteberg glansgeleentheid aanbied. Wat ‘n voorreg!
Die wenners van Mnr en Mej Witteberg 2022 is:
- Mej. Witteberg: Ané Beneke
- Mnr. Witteberg: Tertius Loubser
- 1ste Prinses: Mariné du Plooy
- 1ste Prins: Janus Breytenbach
- 2de Prinses: Amanda Casal
- 2de Prins: Rezarco Lategan
- Mnr. Gemeenskap: Wedrich Nieuwoudt
- Mnr. Fotogenies: Tertius Loubser
- Mej. Fotogenies: Mariné du Plooy
- Mej. Persoonlikheid: Mariné du Plooy
- Mnr. Persoonlikheid: Janus Breytenbach
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf