SA Atletiek Kampioenskappe. Tydens die SA Atletiek Kampioenskappe het Primêre Skool Jordanië van Bethlehem baie mooi presteer.
Die uitslae van die Jorrie atlete is as volg:
- Rileigh Rooiland – 1ste in 80m en 2de in 100m o/11
- Ruhan Cilliers – 4de in 1200m o/11
- Dehan Cilliers – 5de in 1200m o/11
- Leigh-Anne Meyer – 5de in 1200m o/12
- Christiaan Venter – 9de in Diskus o/13
- Lize Joubert – 10de in 70m Hekkies o/11
- Marinelle Oelefse – 10de in Gewigstoot o/13
- Kara du Toit 11de in Hoogspring o/13
- Kesia Nel – 14de in Diskus o/12
Baie geluk. Jorries is 100% trots op al die atlete.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Fhttps://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf