Vrystaat-atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se 0/13 meisies. Nelisa-May Doman, Jemma Shepherd, Rhoné Naude, Carla Britz, Natané Dietrichsen, Kaylie de Bruin en Luné Hilario het die wisseltrofee ontvang het vir die beste meisies 0/13 groep wat op 12 Maart aan die Vrystaat-atletiekbyeenkoms deelgeneem het.
Well done, girls. Truidjies are very proud of you!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf