Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS Vrystaat Atletiekwenners
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Saterdag as die Kampioenskool in die provinsie die Vrystaatstadion verlaat. Die medaljestand spreek vanself: kwaliteit-atletiek is prioriteit by BVHS. Die atlete en afrigters se…
Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe – OMS naasbeste atletiekskool
Vrystaat Hoërskole Kampioenskappe. Hoër Meisieskool Oranje het, soos in 2020, weer die tweede meeste goue medaljes (18) van die 199 deelnemende skole op die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe vermag. Die Vrystaat hoërskole-kampioenskappe…
1Ste X1 Krieket Kapteins – Lourens van Niekerk gesels oor sy kapteinskap
1Ste X1 Krieket Kapteins. Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan ons gewilde…
Thought for the Week/ Gedagte vir die Week
Thought for the Week. Psalms 72: 12,13,14/ Psalm 72:12,13,14 A prayer to help the king/ Mag die koning lank lewe
Vrystaat Karate – Roan Venter van Sentraal verkies tot Vrystaatspan
Vrystaat Karate. Roan Venter van Hoërskool Sentraal is vir die Vrystaat karatespan gekies. Die span neem die naweek aan die KSA-nasionale junior kampioenskap in Durban deel. Foto verskaf Meer skolenuus:…
Fietsry – Goeie uitslae vir Laerskool Skool Truida Kestell leerders in Bergfiets kompetisie
Fietsry – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het hulle goed gekwyt van hul taak in die SA XCO cup fietsry kompetisie. Dit was ‘n baie harde kompetisie…
Skaak – Truida Kestell leerder skitter by toernooi
Skaak – Kai de Klerk, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het op 22 Januarie in Bloemfontein aan die “Mangaung Metro Chess Qualifying Tournament “ deelgeneem. Hy eindig onder…
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg atlete kwalifiseer vir Vrystaat byeenkoms
Vrystaat Atletiek – Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op hulle atlete. Tagtig atlete en nege aflos spanne het gekwalifiseer vir die Vrystaat atletiek se byeenkoms. Dit sal plaasvind…
Vrystaat Interskole Gala – Witteberg swemmers haal Vrystaatspan
Vrystaat Interskole gala. Drie swemmers van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die Vrystaat Interskole gala op 23 en 24 Februarie in Bloemfontein puik presteer! Julie Landmann het reeds…
Multi Green Atletiekbyeenkoms – Witteberg atlete wen medaljes
Multi Green Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Witteberg van Bethlehem se atlete wat medaljes verower het tydens die Multi Green Atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Foto verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.witteberghs.co.za/
Noord-streek Griffons rugby – Anzel Schoeman verkies tot addisionele lid
Noord-streek Griffons rugby. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op juffrou Anzel Schoeman. Sy is verkies op die Noord-streek (Griffons) rugby as addisionele lid en unie kommitee verteenwoordiger. …
Netbalkapteine – Schools That Rock gesels met Amy Jacobs
Netbalkapteine. Schools That Rock skop vandag af met ‘n opwindende nuwe sportreeks waarin ons gesels met verskillende skole se eerstespan netbalkapteine. Ons eerste doel word vandag aangeteken deur Amy Jacobs…
Swimming – Trio learners excel in Free State Inter High School’s Gala
Swimming – Learners from Trio High School, Kroonstad participated at the Free State Inter High School’s Gala. The gala took place in Bloemfontein on 23 and 24 February. The Trio…
Karate – BVHS learners excel in Free State JKA Championships
Karate – Bethlehem Voortrekker High School learners participated in the Free State JKA (Japan Karate Association) Championships. It took place on 19 February. JKA, is the world’s largest and most…
Cross-Country Olympic – Hendré Bester van BHVS presteer in Bergfietsry
Cross-Country Olympic. Hendré Bester is ‘n bergfietsryer van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die naweek van 26 Februarie aan SA Nasionaal XCO (Cross-Country Olympic) in Parys-Koedoeslaagte deelgeneem. Dit was ‘n baie tawwe…
Willie en die wenspan – bekende lofsanger kuier by Naudéville
Willie en die wenspan. Die bekende lofsanger, Willie en die wenspan, het by Primêre Skool Naudéville in Welkom gekuier. Dit was wonderlik om 08:00 die oggend die Here te loof…
Vrystaat Tennis – Anke Heyns van BHVS kry Provinsiale kleure
Vrystaat Tennis. Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die o/19 Vrystaat tennis span. Die top 6 spelers van elke provinsie speel vanaf 17 tot 22 Maart in…
Multigreen-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Solomon Senekal presteer
Multigreen-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon is baie trots op hul atlete wat verlede Woensdag plekke behaal het op die Multigreen-atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Leah Badenhorst (3de in 100m hekkies) Hanco…
o/15A Krieketspan – BVHS reken af met Hoërskool Witteberg
o/15A Krieketspan – Die o/15A krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die 1ste span se voorbeeld gevolg. Hulle het ook afgereken met Hoërskool Witteberg. Witteberg het eerste gekolf. Danksy ‘n…
Voortrekker krieket – BVHS wen oortuigend teen Hoërskool Witteberg
Voortrekker krieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het vandag geskiedenis gemaak. Hulle wen oortuigend teen Witteberg met 9 paaltjies. Antonio Cavaleiro (kaptein) het verwoesting gesaai met die bal…
Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje gerat vir die seisoen
Hokkie. Die Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se eerste hokkiespan het in sy eerste vyf wedstryde reeds getoon hy is gerat vir die jaar se hokkie seisoen. Die OMS span…
Interhoër Swemgala – Hoër Meisieskool Oranje Vrystaatkampioen
Interhoër Swemgala. OMS doen dit weer in swembad! Hoër Meisieskool Oranje is, danksy veral sy senior swemmers, weer vanjaar, as die Vrystaatkampioen vir meisiespanne gekroon. Hierdie prestasie is behaal tydens…
Streeksatletiek – Goutie-waardes en selfdissipline maak hul wenners
Streeksatletiek. Goudveld Hoërskool, Welkom, is vanjaar weer die wenners van die Streeksatletiek! Een van ons Goutie-waardes is selfdissipline. Ons atlete het hierdié waarde gedurende die grendeltydperk toegepas en daarom kan…
Boogskiet – Goudveld Hoërskool meisies presteer
Boogskiet. Gouties se Chevahn Haasbroek en Karmia Voster het mooi presteer tydens die boodskietkompetisie van 19 Februarie. Die uitslae was as volg: Chevahn Haasbroek: 1ste by meisies 0/15 •2de onder…
Karate – Truida Kestell presteer by JKA Freestate Championship
Karate – Johan and Jandré Bezuidenhout from Truida Kestell Primary School in Bethlehem participated in the JKA Freestate Championship on 19 February. These learners will also represent the Free State…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. ‘n Skat in kleipotte/ Treasure in clay jars
Koorleiers – Truida Kestell leerders verkies leiers vir hulle koor
Koorleiers – Primêre SkoolTruida Kestell, in Bethlehem het die volgende leerders verkies tot koorleiers. Die koorleiers bestaan uit die volgende leerders: Louise Lehman, Corrie de Klerk, Ané Botha, Erné van…
SANESA-kwalifisering – Dorethe Meyer en Kara Fourie, Sentraal, presteer
Sanesa-kwalifisering. Hoërskool Sentraal wens hul leerders, Dorethe Meyer en Kara Fourie, geluk met hul prestasies tydens die Sanesa-kwalifiseringsrondtes, op 12 en 13 Februarie. Dorethe Meyer: Novice: twee eerste plekke Prix…
Redenaars – Primêre Skool Jordania leerders presteer
Redenaars. Tydens die Jordania Interne Redenaars wat Woensdag, 23 Februarie 2022 gehou is, het die volgende leerders onderskeidelik 1ste, 2de en 3de plekke behaal in hul verskeie kategorië. 1. Kategorie:…
O.15 Krieket – Hoërskool Witteberg vs Hoërskool Ficksburg in finaal
O.15 Krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se o/15B-krieket span het in die finaal gespeel teen Hoërskool Ficksburg. Witteberg het eerste gekolf en hul eindig hul beurt met 184/9 binne 25…
Multigreen Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Goudveld skitter
Multigreen Atletiek Byeenkoms. Gouties is baie trots op hul atlete se prestasies tydens die Multigreen Atletiek Byeenkoms. Die byeenkoms is aangebied deur Hoërskool Wilgerivier van Frankfort. Gouties se atlete het…
Praise and Worship – Hoërskool Goudveld verwelkom CRC
Praise and Worship. CRC Welkom het Huis Goudveld besoek vir ‘n wonderlike “Praise and Worship” aand. Almal wat dit bygewoon het, dit baie geniet. Baie dankie aan Me Madri Harmse…
Interprimêre Gala – Albert van Staden van Naudéville presteer
Interprimêre Gala. Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie trots op Albert van staden (O.12). Hy het 21 en 22 Februarie aan die Mangaung Schools Interprimêre Gala in Bloemfontein deelgeneem…
Grey Krieket – Hayden Tolmay skitter met 164 lopies
Grey Krieket. Grey Kollege, Bloemfontein, het ‘n uitstekende krieket wedstryd gespeel teen Hoërskool Waterkloof van Pretoria. Die wedstryd het behoort aan Hayden Tolmay van Grey se 17A krieket span! Hy…
Free State Archery championships – JB Wessels, Grey College first overall
Free State Archery championships. JB Wessels from Grey College (gr 10) qualified for the Free State championships in archery last weekend. He scored 989 over the two days and ended…
Eunice Vitae Cantamus Choir – worship service in Brandfort-Oos NG Kerk
Eunice Vitae Cantamus Choir. The Eunice Vitae Cantamus Choir will take part in a worship service in the Brandfort-Oos NG Kerk on Sunday, 27 February. The service will start at…
OMS Netbalreeks – Hoërskool Sentraal spanne presteer
OMS Netbalreeks. Die Tralie-netbalspanne het Maandag aan die OMS-netbalreeks in Bloemfontein deelgeneem. Sentraal se uitslae was as volg: Sentraal 1ste span vs Hoërskool Fichardtpark 1ste span : 25-9 6A Sentraal…
Sentraal Krieket Kaptein – AJ Fourie vertel ons meer oor sy kapteinskap
Sentraal Krieket kaptein. Schools That Rock gesels, in hul reeks oor skole se krieket kapteins, met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins. Ons elfde bal word vandag geboul na AJ…
Vrystaat JKA Karate kampioenskappe – Ernst Fourie van Naudéville 2de
Vrystaat JKA Karate kampioenskappe. Ernst Fourie (0/10) van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Saterdag, 19 Februarie, deelgeneem by die Vrystaat JKA Karate kampioenskappe in Bloemfontein. Hy het die tweede…
Inter Primêr Gala – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Inter Primêr Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het vandag deelgeneem aan die Inter Primêr Gala. Die volgende prestasies is behaal: Lize-Marié Kruger behaal ‘n 1ste plek in die 200m borsslag,…
Tjaart Vorster tennistoernooi – BVHS wen die brons medalje
Tjaart Vorster tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope paar dae wonderlike tennis gespeel in ‘n warm Cradock gedurende die Tjaart Vorster tennistoernooi. Meisies: Tien skole het…
Bull-Sharks Gala – Primêre Skool Naudéville swemmers presteer
Bull-Sharks Gala. ‘n Paar van Primêre Skool Naudéville van Welkom, se swemmers het Saterdag, 19 Februarie aan die Bull-Sharks Gala in Bloemfontein deelgeneem het. Baie geluk aan Albert van Staden ,…
Naudéville Rugby – Eerste span met John Smit, Japie Nel, Etteine Reyneke
Naudéville Rugby. Primêre Skool Naudéville van Welkom se eerstespan rugbyseuns was Saterdag, 19 Februarie, by Hoërskool Trio in Kroonstad tydens die SA Rugby Legends dag saam met Japie Nel, Etteine…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Proverbs 3:27, 28/ Spreuke 3: 27, 28. Withhold not good/ Moenie ‘n weldaad weerhou nie.
TBM-krieketliga – Hoërskool Witteberg stap met louere weg
TBM-krieketliga. Hoërskool Witteberg se 1ste dogterskrieketspan het met die louere weggestap by die finaal van die dogters se TBM-krieketliga. Die finaal het op Donderdag, 17 Februarie, plaasbevind. Witteberg het kragte…
Midmar-myl – Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers presteer
Midmar-myl. Twaalf leerders Van BVHS het aan die 1.6 km Midmar-myl deelgeneem en goeie tye behaal. Leerders met meer as een tyd het meer as een myl geswem. Èbet Bester…
Graanveld Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg presteer
Graanveld Atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Hoërskool Wittebetg se atlete wat tydens die jaarlikse Graanveld atletiekbyeenkoms puik presteer het. Die dag het gesorg vir opwindende atletiek met puik prestasies. Hoëskool Witteberg…
Western Mounted Games – Hoërskool Witteberg leerder presteer
Western Mounted Games – Die Western Mounted Games het op 22 Januarie in Parys plaasgevind. Mignon Thomas van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het met haar perd, Hawk Wing, deelgeneem. Sy…
HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms – Charl Greyling van Witteberg skitter
HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms. Charl Greyling, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem aan die HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms en behaal ‘n 2de plek in seuns o/17 hamergooi. Charl het ‘n…
Midmarmyl – Monique Jansen van Vuuren presteer
Midmarmyl. Die Midmarmyl is die wêreld se grootste oopwater swembyeenkoms. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op Monique Jansen van Vuuren (Gr 11) wat die Midmarmyl voltooi het in…









