Naudéville Rugby. Primêre Skool Naudéville van Welkom se eerstespan rugbyseuns was Saterdag, 19 Februarie, by Hoërskool Trio in Kroonstad tydens die SA Rugby Legends dag saam met Japie Nel, Etteine Reyneke en John Smit (Oud-Springbok kaptein).
Die manne het dit baie geniet!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za