)

Vrystaat Interskole Gala – Witteberg swemmers haal Vrystaatspan

Vrystaat Interskole gala. Drie swemmers van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die Vrystaat Interskole gala op 23 en 24 Februarie in Bloemfontein puik presteer!

Julie Landmann het reeds tydens die uitdunne die 50m vryslagrekord verbeter. Sy het verder in die finaal 2 goue medaljes verower.

Armand Landmann het die 50m rugslag rekord verbeter asook twee goue en drie silwer medaljes verower.

Ramon Landmann het tydens die finaal een goue-, een silwer- en een brons medalje verower.

Julie en Armand het beide die Vrystaatspan behaal en sal later vanjaar aan die S.A.’s deelneem.

Witteberg het altesaam 144 punte verwerf en so die vyfde plek uit sestien Vrystaat- gemengde skole behaal.

Hoërskool Witteberg is huidiglik die top skool in die Thabo Mofutsanyana-distrik.

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal