Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Saterdag as die Kampioenskool in die provinsie die Vrystaatstadion verlaat.
Die medaljestand spreek vanself: kwaliteit-atletiek is prioriteit by BVHS. Die atlete en afrigters se toewyding is tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe beloon. Om hierdie kampioenskappe te kan wen teen 199 kompeterende skole, vra durf en uithouvermoë.
Ons salueer vandag die kampioenspan van BVHS. ‘n Totaal van 74 medales is deur BHVS atlete verower!
MEDALJES: Goud: 34; Silwer: 21; Brons: 19
Goue medalje wenners:
O.16 Aflosspan. Beste span in die Vrystaat. Goud
Danika Zwalen. 1ste 1500m, 2000m, 3000m hindernis. Goud
Adriaan Bonthuys. O.15 300m hekkies. Goud
Immanuel Veicht. O.16 400m en 400m hekkies. Dubbel goud
Carise van Rooyen. O.15 1500m hindernis. Goud
Marjulyn Myburgh. O.19 gewigstoot. Goud
Magdalena Arangies. O.14 1500m hindernis. Goud
Damien Zwalen. O.14 spiesgooi en Hoogspring.Goud
Ané van Zyl. O.15 90m hekkies. Goud
Katrien J v VuurenO.19 Hamergooi. Goud
Celri Botha. O.15 hoogspring 1,5. Goud
Neo Mosiea. O.14 1500 steeplechase. Gold.
Kiara Montgomery. O.16 Steeplechase 2000m. Dubbel Goud
Sybrandt Bester. O.15 100m hekkies. Goud
Juhin Muller. O.15 diskus. Goud
Ixoré Cilliers. O.16 paalspring. Goud
Nolan du Plooy. O.15 seuns paalspring. Goud
Liam-Lloyd Doman. O.15 5000m stap. Goud
Leané van den berg. O.15 paalspring. Goud
Carlem Germishuizen. O.17 5000m stap. Goud
Jonathan Purchace. Seuns O.14 paalspring. Goud
Shannon Purchace. Dogters O.17 paalspring. Goud
Mieke-Louise Britz. O.15 1500m. Goud
Lisa rautenbach. O.14 gewigstoot en diskus. Goud
Sabastian Moses. O.15 100m. Goud
Die naasbeste skool se aantal goue medaljes is 18 en totale medaljes is 39. Dit bewys die uitnemendheid van BVHS se atletiek. Geluk aan elke atleet, afrigter en ook atletiekhoof, mnr Andi Wolmarans.
Excellence proven by the test of time!
Since 1902…
TrekkerAtletiekTrots!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za