Midmarmyl. Die Midmarmyl is die wêreld se grootste oopwater swembyeenkoms. Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op Monique Jansen van Vuuren (Gr 11) wat die Midmarmyl voltooi het in ‘n tyd van 34:45.
Tydens vanjaar se byeenkoms is daar ook skoolspanne ingesluit. Elke skool kon een of meer spanne, van vier leerders elk, inskryf. Elke spanlid het een myl elke dag geswem – agt myl oor die twee dae. Die fondse wat so ingesamel is, kry die skool 25% terug en 75% gaan vir liefdadigheid.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za