HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms. Charl Greyling, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem aan die HTS Louis Botha-atletiekbyeenkoms en behaal ‘n 2de plek in seuns o/17 hamergooi. Charl het ‘n afstand van 65,05m bereik. Hy het ook die rekord verbeter.
Uitstekend, Charl!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za