Hoërskool Bredasdorp krieket. Hoërskool Bredasdorp se 0/15 Krieket span het Donderdag, 17 Februarie, kragte gemeet in ‘n T20-wedstryd teen Hoërskool Hermanus.
Bredasdorp het eerste gekolf. Na ‘n paar vinnige paaltjies, het Rieghard Roos (19 lopies) en Alex Janse van Rensburg (15 lopies) die kolfbeurt weer op koers gekry met ‘n uitstekende vennootskap. Jawon Gabriels (12 lopies) het die laaste boulbeurte geanker en Hoërskool Bredasdorp krieket kon ‘n kompeterende teiken van 95 lopies vir Hermanus op ‘n moeilike kolfblad stel.
Bredasdorp was magnificent in the field. Hermanus could not come close to the required run chase and fell short by 27 runs in their 20 overs. They gave BHS a comfortable victory.
Bredasdorp’s best bowlers were Conrad Bothma, 2 wickets for 7 runs in his 3 overs and Llewellyn Gabriels, 1 wicket for 10 runs in 4 overs. Both Conrad and Llewellyn bowled a maiden over. A great team effort by the 0/15s!
Well done, boys!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za